Hallo aan al die mamma's & pappa's van die "Rugga Kids"
Ek probeer my bes om die fotos op te laai, maar daar is amper 500 fotos & dis so klein bietjie baie vir die blog, so dit sukkel !!!!!
Julle is welkom om my op een van die volgende maniere te kontak om 'n afspraak te reel om die fotos deur te kyk en dan te bestel :
My telefoon nommer : 082 408 5271
My email adres : germaries@polka.co.za
Baie dankie aan die wat reeds bestel & betaal het & ook die wat my alreeds gekontak het! Julle ondersteuning word opreg waardeer!
Lekker "BLOU" Maandag & week verder aan almal!
Germarie
No comments:
Post a Comment