Hi Alle Rugga Kids Ouers, Oupas & Oumas
Alle fotos van die Rugga Kids byeenkomste is steeds beskikbaar vir bestelling.
Die pryse is soos volg :
Jumbo Prints : R 15.00
A5 Prints : R 30.00
A4 & groter se pryse is op aanvraag beskikbaar
Ek bied ook nou die opsie van 'n CD met die fotos van u kind van die spesifieke dag / dae op, wat u dan self kan print. Pryse soos volg :
CD met 1 kind se fotos (slegs 1 rugby byeenkoms) : R 150.00
CD met 1 kind se fotos (enige 2 rugby byeenkomste ) : R 250.00
CD met 1 kind se fotos (al 3 rugby byeenkomste ) : R 300.00
NB : DIE CD PRYSE IS SLEGS GELDIG VAN 24 - 31 JULIE 2013. DAARNA IS DIE R 150.00 PER CD PER KIND PER BYEENKOMS!!!!!
Baie dankie vir 'n paar ouers se getroue ondersteuning!!!
Rugby groete
Germarie
Tel : 082 408 5271
Email : germariesamuelphotography@gmail.com
No comments:
Post a Comment